Get Adobe Flash player

Jaarbeplanning

Search

Who's Online

We have 20 guests online
Website Developed & Maintained by

MFDesign - Wed design & Hosting

Alhoewel Laerskool Dr Annecke oor n ten volle toegeruste skoolklerewinkel beskik, word ouers aangemoedig om skoolklere wat te klein geraak het, of indien hulle verhuis/leerders na ander skole/horskool toe gaan, skoolklere wat nog in n goeie toestand is, aan die skool te skenk.


Hierdie klere word in n klerebank bewaar en aangewend om aan behoeftige leerders te voorsien.


Die administrasie en beheer van die klerebank word deur die administratriewe personeel gedoen.