Get Adobe Flash player

Jaarbeplanning

Search

Who's Online

We have 32 guests online
Website Developed & Maintained by

MFDesign - Wed design & Hosting

SKOOLLIED

Met oorwinningsblik, oor die doodsvallei

Staan trots Dr. Anneckeskool.

n Monument, aan die voetenent,

Van n bosveldrantjie groen en skoon.

Vir hom, hier waar die Groot Letaba

Sy kronkelweg bestroom,

Sal ons pligsgetrou ons hele lewe wei

Aan jou Dr. Anneckeskool.

Wil en kan, ja wil en kan en

Voorwaarts stap ons nou.

Ons sal ewig aan jou gee ons trots en trou.

Ons leuse : Wil en Kan

SCHOOL ANTHEM

With victorious gaze over the valley of death

Stands proud Dr. Annecke School

A monument at the foot of the ridge

In the bushveld where its lush and green.

For our school here where the Great Letaba

Flows with winding path

Conscientiously well give our very best

To you Dr. Annecke School

Pride and loyalty to you we give

And forward we will go

Our motto keeps us going on and on

We want to, yes we can