Wapen : Is in 1954 in gebruik geneem.

Simboliek : Muskiet – Dr Siegfried Annecke se baanbrekerswerk om Malaria te bestry.

Rivier – Letaba rivier

Boom –Bosveld. Party mense meen dit verwys ook na die sitrusboerdery

Berge – Oming deur die Murchinson bergreeks, Wolkberge (waar die Letabarivier ontspring)