Get Adobe Flash player

Jaarbeplanning

Search

Who's Online

We have 18 guests online
Website Developed & Maintained by

MFDesign - Wed design & Hosting

Die skoolsnoepie word privaat bedryf onder spesifieke voorwaardes en die kontrak word op tenderbasis toegeken. Die voorwaardes handel primÍr oor die kwaliteit en voedingswaarde van produkte, markverwante pryse en die tye wat die snoepie oop is. Daar is ook Ďn beperking op die verkoop van lekkergoed gedurende die eerste helfte van die skooldag. Ouers kan ook vooraf op weeklikse/maandelikse basis voedsel vir hulle kinders bestel. Die nakoming van die voorwaardes word deur die skoolbestuur en Beheerliggaam gemonitor.