Get Adobe Flash player

Jaarbeplanning

Search

Who's Online

We have 1 guest online
Website Developed & Maintained by

MFDesign - Wed design & Hosting

 

 


 

Elzaan Espach - Is gekies vir die O/13 Dogters Limpopo Netbalspan die 4de Mei 2016 te Polokwane.

 

 


 

 

 

 

Van Links na Regs:

Franco Pretorius - Is gekies vir die Provinsiale Tennis Span (O/12 Seuns) te

Polokwane die 30ste/31ste Maart 2016.

Louise Snyman - Is gekies vir die Provinsiale Tennis Span (O/13 Dogters) te

Polokwane die 30ste/31ste Maart 2016.

 

 



MUNNIK MEERKAT MOUNTAIN BIKE RACE AND WIK TRIATHLON

 

 

From left to right:

Mrs. Linda de Nysschen, Miss Ashley Murray


Miss Ashley Murray won first place when she participated in the Munnik. Meerkat Mountain Bike Race 35km that was held on Saturday 12 March. On Sunday, Mrs Linda de Nysschen and Miss Ashley Murray participated in the WIK Triathlon that was held at Stanford. Mrs Linda de Nysschen achieved overall 3rd place and Miss Ashley Murray overall 1st place.


 



 

SPELERS WAT LIMPOPO KLEURE ONTVANG HET VIR HOKKIE

 

 

Voor van links na regs:
Palesa Shiluvane, Elzaan Espach, Dezi Dreyer, Chantelle Meyer
Agter van links na regs:
Nhlamulo Shilubane, Zack Duvenhage, Wilco Botha



 

ATLETE WAT GEKWALIFISEER HET VIR LIMPOPO ATLETIEK KAMPIOENSKAPPE

 

 

Voor links na regs:
Ripfumelo Phakula, Lulamile Mashele, Jack Baloyi
Middel links na regs:
Tyra du Plessis, Tiaan Viljoen-Krugel
Agter van links na regs:
Nkateko Phakula, Chantelle Meyer, Elzaan Espach, Xiluva Mongwe, Luan Verster

 

 


 

 

1ste Plek behaal Dogters O/13 Limpopo Tennis in Desember te Polokwane

 


Louise Snyman

 

 


 


 

Mnr en Mev Valentyn Junior en Senior


 

Voor links na regs:
JUNIORS: JJ Bosman, Dintle Makelana
Agter links na regs:
SENIORS:
Franco Pretorius, Marlie Le Roux



 

 

Nuwe Onderwyseres


Die Antjies verwelkom ‘n nuwe Gr. 1 Juffrou, Surika Knoetze. Sy gee klas vir die Afrikaanse Grondslagfase en ons hoop sy voel gou tuis by ons. Sy spog ook nou met die nuwe Graad 1 Afrikaanse klassie.


 

 

 

Nuwe Graad 1’s (Engels)

 

Juffrou Dawn Zaayman verwelkom haar nuwe Engelse Graad 1 klassie met ope arms.

 

 

 


3 Tweelinge!


Die nuwe Graad 1A klas spog met 3 tweelinge hierdie jaar!

 

Van voor links na regs:

Kayley Buys, Kaysey Buys, Michell Pretorius, Mighael Pretorius

Van agter links na regs:

Justin Meyer, Johanavan Meyer

 



 

 

2015 O/10 SPAN LIMPOPO KAMPIOENE VIR MEDIUM SKOLE

 


 

 

 

 


 

 


Limpopo Qualifying Championships





Ashley Murray, teacher at Laerskool Dr. Annecke Primary took part in the Limpopo Qualifying Championships in Tshipese.

RESULTS:

  • 50km Road Race finished 2nd of women1st in Elite Ladies and 5th overall of all male and female in time of 1hour and 28min.
  • 25km mountain bike race finished 1st of all women and in her age group "elite women" 11th overall male and female.
  • 20km road time trial was completed in 37min with strong winds form the side.